October 2008
  Steve Hofmeyer - Mense Van My Asem R145

In Mense van my asem vertel Steve Hofmeyr uiteindelik sy lewensverhaal,in kenmerkende trant: openhartig, humoristies en uitgesproke. Hy begelei ons op ’n fassinerende reis deur sy kinderjare, sy tyd in die weermag en sy loopbaan daarna, en staan kort-kort stil by die gebeurtenisse en mense wat ’n groot impak op hom gehad het. Alle aspekte van sy lewensgeskiedenis word blootgelê – sy onkonvensionele godsdienstige en politieke oortuigings,sy liefdesverhoudings en buite-egtelike kinders, ’n selfmoordpoging, sy huwelik en die ernstige operasies wat hy ondergaan het. Hierdie boek gee ’n boeiende – en soms skokkende –kykie in die lewe van dié omstrede kunstenaar en mens.

 

  Your Rating For This Author
 12345678910
 
 Let Me Know As Soon As You Have This Title In Stock.
 Add This Author To My Personal e mail
 Advise Me On Books You Have Available By This Author Used
 Advise Me On Books Still In Print By This Author New
 
Name
e mail
Town
Remarks